Unie van die Arabiese Maghreb

Unie van die Arabiese Maghreb
اتحاد المغرب العربي (Arabies)
Union du Maghreb arabe (Frans)
Vlag van die Unie van die Arabiese Maghreb Embleem van die Unie van die Arabiese Maghreb
Vlag Embleem
Volkslied:
Ligging van die Unie van die Arabiese Maghreb
Hoofstad Vlag van Marokko Rabat
Grootste stad Vlag van Algerië Algiers
Amptelike tale Arabies en Frans
Regering
• Sekretaris-generaal
Internasionale organisasie
Vlag van Tunisië Taïeb Baccouche
Onafhanklikheid
Stigting

17 Februarie 1989
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
6 046 441a km2  (7de)
2 334 544 myl2
Bevolking
 - 2020-skatting
 - Digtheid
 
102 877 547a (13de)
17 / km2 (217de)
44 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2020-skatting

$1 299 miljarda (23ste)
$12 628a (-)

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2020-skatting

$382 780 miljarda (37ste)
$3 720a (-)

MOI (2019) 0,715a (106de)  –  hoog
Gini (2012) 32,8a –  medium
Geldeenheid 5 geldeenhede (-)
Tydsone
 - Somertyd
WSS / WAT (UTC±0 / +1)
nie toegepas nie (UTC)
Internet-TLD
Skakelkode +
a As 'n enkele entiteit.

Die Unie van die Arabiese Maghreb (Arabies: اتحاد المغرب العربي, Ittiḥād al-Maghrib al-‘Arabī; Frans: Union du Maghreb arabe) is 'n handelsooreenkoms met die doel om 'n ekonomiese en in die toekoms politieke unie tussen die Noord-Afrikaanse lande in die Maghreb te bewerkstellig. Sy lede is Algerië, Libië, Marokko, Mauritanië en Tunisië.[1]

Tot dusver het die unie egter nie daarin geslag om van sy doelwitte te bereik nie, veral as gevolg van die groot ekonomiese en politieke verskille tussen Marokko en Algerië, onder andere weens die Wes-Sahara-konflik. Sedert 3 Julie 2008 het geen vergaderings meer op die hoogste vlak plaasgevind nie[2] en volgens waarnemers is die unie oorwegend onaktief.[3][4][5] In 2023 bly die enkelgeldprojek in die gebied tegnies haalbaar, maar polities onaanvaarbaar.[6]

  1. (fr) Francesco Tamburini, L'Union du Maghreb Arabe, ovvero l'utopia di una organizzazione regionale africana, en "Africa", N. 3, 2008, bl. 405–428
  2. (en) "Official Website: upcoming meetings". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Februarie 2018. Besoek op 12 Maart 2016.
  3. (en) "Tunisia president in Morocco to promote Maghreb union". Al Arabiya. 8 Februarie 2012. Besoek op 8 Mei 2017.
  4. (en) Publitec Publications, red. (22 Desember 2011). Who's Who in the Arab World 2007–2008. De Gruyter. p. 1117. ISBN 978-3-598-07735-7.
  5. (en) John Thorne (17 Februarie 2012). "The liberated Maghreb looks to economic union". Abu Dhabi: The National.
  6. (fr) "Monnaie commune pour le Maghreb: Techniquement faisable, politiquement, une chimère". Jamel Benjemia. 14 Mei 2023. Besoek op 12 Junie 2023.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search